top of page
www.joukar.co.za
www.joukar.co.za
www.joukar.co.za
www.joukar.co.za
www.joukar.co.za
Silver Car
www.joukar.co.za
www.joukar.co.za

JOU KAR, JOU MA, BOETIE, SUSSIE, ANTIE OF OOM SE KAR - ENIGE IEMAND S'N, ONS KOOP OF VERKOOP DAAI KAR!

  • Facebook
  • Instagram

​​​

Welkom by JOU KAR — waar motors en harte ontmoet!

​

Ons is meer as net ‘n handelaar; ons is ‘n familie. En hier beteken familie vertroue, lojaliteit en diens wat daardie ekstra myl gaan (letterlik!). Ons behandel elke kliënt soos een van ons eie, met daardie persoonlike aandag wat groot motorhandelaars eenvoudig nie kan ewenaar nie.

​

Om deel van hierdie ongelooflike gemeenskap te wees, is nie net ‘n voorreg nie—dit is ‘n passie. Daarom is ons daartoe verbind om terug te gee, plaaslike inisiatiewe te ondersteun, en bande te bou wat verder gaan as net motors verkoop. En ja, elke keer as 'n motor verkoop word, doen 'n regte mens 'n dans van blydskap - daar is niks korporatief aan Jou Kar nie, by ons gaan alles oor familie!

​

Het jy bewyse nodig? Vra maar ons BAIE gelukkige kliënte (of loer na ons NET 5-ster Google resensies!). Ons praat nie net praatjies nie—ons ry die rit saam met jou! So, sluit vandag nog by die
JOU KAR familie aan, en weet jy het ‘n motorfamilie vir altyd!  

​

​

🚗🚗🚗🚗🚗

​

​

Welcome to JOU KAR — where cars meet heart! â€‹

​​

We’re more than just a dealership; we’re a family. And around here, family means trust, loyalty, and service that goes the extra mile (literally!). We treat every customer like one of our own, offering the kind of personalized attention that those big-box dealerships just can’t compete with.

​

Being part of this amazing community isn’t just a privilege—it’s a passion. That’s why we’re dedicated to giving back, supporting local initiatives, and building connections that go beyond just selling cars. And yes, every time a car is sold, an actual human being does a happy dance - there is nothing corporate about Jou Kar, we are all about family!

​

Need proof? Just ask our MANY happy customers (or take a peek at our 5-star ONLY Google reviews!). We don’t just talk the talk—we drive the drive! So, join the JOU KAR family today and cruise through life knowing you’ve got an automotive family for life! 

www.joukar.co.za
bottom of page